Die area is regtig mooi. Die kamer ten volle toegerus net so ook die kombuis en badkamer, maar dis die heel eerste plek in SA waar ek al ooit "Europlumbing" teëgekom het. Wat 'n verrassing. Dit het my laat terugdink aan my vroeë jeug in Nederland.
Jan En Ida T
With spouse/partner
March 2016