Monday, April 29, 2019

Lekker gerus.

Ons het in die selfsorg-eenheid gebly en dit het alles wat mens nodig het. Dis baie netjies en skoon. Die uitsig van jou stoepie af oor die rivier is baie mooi en mens kan ver langs die rivier stap.

Overall rating 5-Stars *****

Renske S

With spouse/partner

April 2019