Monday, March 21, 2016

Gemaklik en rustig

Die area is regtig mooi. Die kamer ten volle toegerus net so ook die kombuis en badkamer, maar dis die heel eerste plek in SA waar ek al ooit "Europlumbing" teƫgekom het. Wat 'n verrassing. Dit het my laat terugdink aan my vroeƫ jeug in Nederland.

 Jan En Ida T

 With spouse/partner

 March 2016

 

 

 

 

No comments:

Post a Comment